Bedieninge

By AGS Vryheid Nuwe Lewe Gemeente glo ons dat elke lidmaat 'n unieke en waardevolle rol in ons geloofsgemeenskap het. Ons bied verskeie geleenthede aan vir individue om hul geloof te verdiep, hul gawes en talente te gebruik, en ‘n betekenisvolle bydrae te lewer.
Ons nooi jou hartlik uit om deel te word van AGS Vryheid Nuwe Lewe Gemeente en saam met ons die vreugde en rykdom van 'n geloofsgemeenskap te ervaar. Saam kan ons die liefde van Christus leef en uitdra na ons gemeenskap en die wêreld.

Bemoedigers

Voorbidding

Siekesorg

Pastorale Sorg

Kinderkerk

Jeug

Goue Jare

WeRise

Broersewagter

Sending

Dissipelskap Groepe

Sang & Musiek

Gasvryheid

Sekuriteit & Parkering

Deurwagters & Blokwagters

Skeppende Kunste

Gemeente Vervoer

Tuine

Projekte & Fondsinsameling

Altaarwerkers

Koster

Onderhoud

Dekor/ blomme / uitbeeldings

Mediaproduksie

Sakramente

Leierskap Forum

Diens van Barmhartigheid

Helpers