Almal Welkom
NABY . OMGEE . IMPAK
By AGS Vryheid Nuwe Lewe gemeente is ons 'n geloofsgemeenskap wat NABY aan God leef, OMGEE vir mekaar, IMPAK maak in ons Wêreld.
Sondag Erediens: 09:00
Kinderkerk: 3 jaar - Gr. 6
Ons doel is om 'n
geloofsgemeenskap
wees wat naby aan God leef, omgee vir mekaar en 'n impak maak in ons wêreld //
Ons doel is om 'n
geloofsgemeenskap
wees wat naby aan God leef, omgee vir mekaar en 'n impak maak in ons wêreld //
BELANGRIKE DATUMS
Alles wat jy moet weet oor opkomende geleenthede by AGS Vryheid Nuwe Lewe
The current query has no posts. Please make sure you have published items matching your query.
WÊRELD FOKUS
Jerusalem - Judea - Samaria - Uithoeke van die Aarde
Bereik die nasies en wees ‘n seën deur Sending
TEOLOGIESE OPLEIDING
AGS Vryheid Nuwe Lewe gemeente bied in samewerking met die Excel Teologiese Akademie mentorskap aan diegene wat hulself deur formele opleiding wil bekwaam met die oog op deeltydse of voltydse bediening.
Mentorskap word vir die volgende kwalifikasies gebied:
- NQF Vlak 5, SAQA ID: 101571 Christian Religious Professional
- NQF Vlak 5, SAQA ID: 101571 Christian Religious Professional Worship
- NQF Vlak 5, SAQA ID: 101571 Christian Religious Professional Evangelism
- NQF Vlak 5, SAQA ID: 111142 Social Counseling Workers
EK STEL BELANG
“En Hy het gegee sommige as apostels, ander as
profete, ander as evangeliste, ander as herders en
leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle
dienswerk, tot opbouing van die liggaam van
Christus.”
EFÉSIËRS 4:11-12 [AFR53]
